Mev. Anna Maria du Toit is ook aangeval en is in die Midmed-hospitaal opgeneem waar sy behandel en later ontslaan is..
Volgens die bure van die egpaar het honde in die buurt deur die nag geblaf en daar is swartes in die straat opgemerk.
Die terroriste het deur ‘n venster aan die voorkant van die huis ingebreek.
Die aanval het in die vroeë oggendure in die voorstad Dennesig plaasgevind. Daar was ‘n hewige worsteling tussen mnr. Du Toit en die terroriste.
Sedertdien is Middelburg in rep en roer en blykbaar is alle mobiele alarms op die dorp verkoop.
Familie en vriende van die egpaar wat die huis gaan skoonmaak het, het die foto op Facebook geplaas.
http://www.dievryburger.co.za/2012/09/2235/
Is dit werklik ál wat ons nog goed kan doen en bereid is om te doen, om op te ruim en skoon te maak nadat nóg 'n boere moord gepleeg is.
ReplyDeleteAs jy ook gatvol is - kontak my gerus op my sel 076 467 1419.