Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o Heer!
Om te handhaaf en te hou. Dat die erwe van ons vadere Vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, Teen die hele wereld vry. Soos ons vadere vertrou
het, Leer ook ons vertrou, o Heer: Met ons land en met ons nasie Sal dit wel
wees, God regeer.

Stuur gerus goeie berigte en foto's na dieousuidafrika@yahoo.com
Facebook groep --> http://www.facebook.com/johanpottie.potgieter?ref=tn_tnmn#!/pages/Die-ou-Suid-Afrika-nuus/116236538438826

Thursday, August 30, 2012

Wat die mense sê.....

Die mense sê daar is 26 000 sjebeens in Suid-Afrika .... elke week lewer SA Brouery genoeg bier aan elkeen van hulle.
Daar is 26 000 skole in die land, maar ná ’n jaar van beplanning kan die regering nie handboeke by hulle uitkry nie.
Nou sê die mense, die oplossing is eenvoudig: Steek die hele kabinet in die pad en stel SAB aan om die land te bestuur!

http://www.ditsem.net/

No comments:

Post a Comment