Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o Heer!
Om te handhaaf en te hou. Dat die erwe van ons vadere Vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, Teen die hele wereld vry. Soos ons vadere vertrou
het, Leer ook ons vertrou, o Heer: Met ons land en met ons nasie Sal dit wel
wees, God regeer.

Stuur gerus goeie berigte en foto's na dieousuidafrika@yahoo.com
Facebook groep --> http://www.facebook.com/johanpottie.potgieter?ref=tn_tnmn#!/pages/Die-ou-Suid-Afrika-nuus/116236538438826

Saturday, September 22, 2012

Polisiebeamptes vir roof in hegtenis geneem

2012-09-10 17:25
Kaapstad – Drie polisiebeamptes van die Moederstad is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n snoepwinkel in Kraaifontein, Kaapstad, beroof het, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Ao. November Filander sê die beamptes van die Steenberg-polisiestasie is Sondag vasgetrek.

Die mans het verlede week na bewering ‘n Somaliër se snoepwinkel in Scotsdene, Kraaifontein, beroof terwyl hulle aan diens was.

http://m.news24.com/nuus24/Suid-Afrika/Nuus/Polisiebeamptes-vir-roof-in-hegtenis-geneem-20120910

No comments:

Post a Comment