Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o Heer!
Om te handhaaf en te hou. Dat die erwe van ons vadere Vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, Teen die hele wereld vry. Soos ons vadere vertrou
het, Leer ook ons vertrou, o Heer: Met ons land en met ons nasie Sal dit wel
wees, God regeer.

Stuur gerus goeie berigte en foto's na dieousuidafrika@yahoo.com
Facebook groep --> http://www.facebook.com/johanpottie.potgieter?ref=tn_tnmn#!/pages/Die-ou-Suid-Afrika-nuus/116236538438826

Monday, September 17, 2012

Media verswyg die geweld by Medupi kragsentrale

September 14, 2012
Die Vryburger se spesiale verteenwoordiger in Noord-Transvaal berig dat daar miljoene Rand se skade aangerig is by die kragsentrale deur stakers en moeilikheid makers.
Tot hede het die media probeer wegskram van die werklike gebeure.
Na wat berig word, is sewe van die groot hyskrane is in brande verwoes, en talle groot vragmotors is beskadig of in brande sodanig gelaat dat dit onbruikbaar geword het. Van die nuut opgerigte geboue is ernstig beskadig. Klipgooiers en brandstigters het sodanige skade veroorsaak dat Eskom genoodsaak was om maatreëls in te stel om sy werkers te beskerm.
Die woordvoerder het gesê dat daar baie miljoene rand se skade aangerig is en daar is geen vooruitsig dat die toestande gaan verbeter nie. Die moontlikheid dat die staking vêrder kan uitbrei word in die vooruitsig gestel.

http://www.dievryburger.co.za/2012/09/media-verswyg-die-geweld-by-mepudi-kragsentrale/?fb_action_ids=139259272887475&fb_action_types=og.likes&fb_ref=wp&fb_source=aggregation&fb_aggregation_id=288381481237582

No comments:

Post a Comment