’n Pikswart regbank in Suid-Afrika onder die ANC bewind is reeds dekades gelede deur gesaghebbendes voorspel. Die opmerking deur Maggie Sotyo, die nuwe
adjunk-minister van polisie, dat die howe aan swartes swaarder strawwe as aan blankes oplê, moet geensins as ’n toevalligheid of as dié van ’n stem in die woestyn beskou word nie. Die ANC het by sy politieke leermeesters, kommunistiese strateë, geleer hoe om ’n kontroversiële strategie melk te voer totdat dit ’n
monster word wat die maatskaplike lewe ontsier en oorheers. Neem maar die wet rakende minerale waarmee die ANC feitlik ongesiens die grond waarop ons boere
voedsel verbou en hul bestaansreg uitleef, genasionaliseer het. Neem maar Julius Malema se liedjie oor “Kill the Boer, kill the farmer”.Dit het inslag gevind
in die swart volksmond en is ’n opruiende wekroep teen die Afrikaner, maak nie saak of ’n hof Malema gaan skuldig bevind aan haatspraak nie.
Die ANC se politieke strategie is geskoei op die beginsel dat jy stappe vorentoe neem en dan weer terugtree om jou vyand te mesmeriseeren stadig maar seker te
oorrompel. So sal dit gaan met die ANC se plan om alle wit juriste uiteindelik van die regbank te verwyder. Wat hierdie plan skrikwekkend maak is dat
die ANC nie omgee of die landdroste en regters wat die regbank uiteindelik gaan beman, regsgeleerdes is of nie. Prof. A.W.G. Raath het in
sy bundel met die titel
in die hande van swartmense sal wees wat deur die ANC uitgesoek is en die wil van die
akademici voorgelê om kommentaar daarop te lewer. ’n Dagblad wat destyds deur die regering befonds is,
’n onafhanklike regbank nie geduld sou word nie, aldus die akademici. Die dokument het voorgegee dat dit die “Kriminele en Siviele Kode” van die
mense van Suid-Afrika sou wees, en is gedateer 4 Junie 1985. Prof. Raath skryf dat die staat in lyn met die klassieke Marxistiese staatsteorie vir die ANC op ekonomiese wette gegrond is. ’n Staat wat op die “reg” gebaseer is, is vir die ANC ’n blote illusie. Die Marxistiese staat waarvoor die ANC plek inruim, is wesenlik ’n ekonomiese magsinstelling – ’n diktatuur. Die gevolge hiervan spreek duidelik uit die inhoud van die kode: “Vir die ANC is dit belangrik
dat alle teenstand teen sy ideologieë uitgeskakel word. So bepaal die Straf- en Siviele Kode dat alle teenstand teen die
teenoor die Afrikaanse gemeenskap wat hy uitspreek wanneer hy sy verskyning op blanke saamtrekke maak, skuil ’n hoonlag waaroor dieHNP al lankal waarsku.
No comments:
Post a Comment