Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o Heer!
Om te handhaaf en te hou. Dat die erwe van ons vadere Vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, Teen die hele wereld vry. Soos ons vadere vertrou
het, Leer ook ons vertrou, o Heer: Met ons land en met ons nasie Sal dit wel
wees, God regeer.

Stuur gerus goeie berigte en foto's na dieousuidafrika@yahoo.com
Facebook groep --> http://www.facebook.com/johanpottie.potgieter?ref=tn_tnmn#!/pages/Die-ou-Suid-Afrika-nuus/116236538438826

Wednesday, January 5, 2011

Moordenaar in openbaar gehang

Tehran – Iran het Woensdag ‘n man in die openbaar gehang nadat hy skuldig bevind is vir ‘n gru-moord in ‘n Tehranse woonburt, het IRNA-nuusagentskap berig.

Die moordenaar, slegs bekend as Yaqub, is voor ‘n groot skare mense in Noord-Tehran se Kaj-plein gehang. Die plein is naby geleë aan die moordtoneel waar Mohammad Reza helder oor dag met ‘n mes doodgesteek is.

Die Irannese media het in Oktober berig dat Yaqub, Mohammad Reza voor twee polisiebeamptes doodgesteek het

http://www.nuus24.com/Wereld/Nuus/Moordenaar-in-publiek-gehang-20110105

No comments:

Post a Comment