Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o Heer!
Om te handhaaf en te hou. Dat die erwe van ons vadere Vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, Teen die hele wereld vry. Soos ons vadere vertrou
het, Leer ook ons vertrou, o Heer: Met ons land en met ons nasie Sal dit wel
wees, God regeer.

Stuur gerus goeie berigte en foto's na dieousuidafrika@yahoo.com
Facebook groep --> http://www.facebook.com/johanpottie.potgieter?ref=tn_tnmn#!/pages/Die-ou-Suid-Afrika-nuus/116236538438826

Tuesday, January 25, 2011

Panga-aanvalle laat ses Christene dood

Jos – Twee Panga-aanvalle het ses mense in 'n Christen-dorpie dood gelaat, het amptenare gesê.

Die aanvallers het Sondagaand op die dorpie suid van Jos toegeslaan, gewapen met pangas en vuurwapens.

Geweld tussen Christene en Moslems het in die laaste jaar die dood van 500 mense in Jos en die nabye omgewing geëis.

Amptenare het gesê die aanval is in reaksie op Nuwejaarsdag-aanvalle op ‘n voertuig wat op pad was na ‘n Moslem-troue. Agt mense is in die voorval dood.
http://www.nuus24.com/Afrika/Nuus/Panga-aanvalle-laat-ses-Christene-dood-20110125

No comments:

Post a Comment